Siener van Rensburg: Die Laaste Loopgraaf – Adriaan Snyman

R175.00

Toestand:  Baie goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 
122
Uitgegee:  1997 Vaandel-Uitgewers
ISBN: 9781919728025

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Siener van Rensburg – Die laaste loopgraaf is die Snyman se nuutste en waarskynlik ook die heel opwindendste toevoeging tot sy reeds uitgebreide publikasies oor ons eien Boereprofeet se visoene oor sy volk se eindbestemming. En hier maak die skrywer veral gebruik van nuwe verklarings wat betrekking het op gebeure soos prinses Diana se dood, die Duitse Patriotte se oorlogsverklaring en die Boere se staatsgreep. Daarna beskryf hy ons Derde Vryheidsoorlog en die inswering van ons eerste ware president van die nuwe Boererepubliek:

“En daar in die waterryke landstreek van Prieska kies ons toe ons eerste regering en ons eerste President. Die mense was verwonder toe hulle hom in sy pluiskuil en mantel sien verskyn, want hy was nie groot van persoon nie ook glad nie oud nie, met min hare en groot wenkbroue en skerp oë. En baie was nog meer verwonderd toe hulle hom later in sy rytuig sien verbykom op die nuwe grootpad wat met Duitse hulp gebou is, want sedert die dae van Paul Kruger, het hulle nog nie ‘n president in ‘n koets sien ry nie…”

Additional information

Taal / Language

Afrikaans