Innovasie: Hoe wetenskap Suid-Afrika vorm – Sarah Wild

R70.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 207
Uitgewer: 2015 Lapa Publishers
ISBN: 9780799374933

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Innovasie beskik oor afsonderlike afdelings vir Omgewing, Gesondheid, Energie, Nywerheid en Onderwys en Opleiding. In elkeen van hierdie dele word voorbeelde genoem van Suid-Afrikaanse innovasie – van ‘n satellietsisteem waarop veldbrande aangetoon word, tot die idee om muskiete te steriliseer om die verspreiding van malaria te verhoed. Hierdie innovasies is deur ‘n verskeidenheid organisasies en institute ontwikkel en is ‘n toonbeeld van uitmuntende Suid-Afrikaanse innovasie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans