Die bom – Suid-Afrika se kernwapenprogrm – Dr. Nic von Wielligh, Lydia von Wielligh-Steyn

R500.00

BAIE SKAARS BOEK – SLEGS 2 000 EKSEMPLARE GEDRUK

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  525
Gepubliseer: 2014 Litera Publikasies
ISBN: 9781920188474

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Dekades lank het die wereld gegis oor Suid-Afrika en Die Bom. Die land het ses kernbomme in die geheim ontwikkel, maar hulle self vernietig. Geen ander land ter wereld het dit nog ooit gedoen nie. Hierdie boek is vir wetenskaplikes en leke, en lees soos ‘n spanningsverhaal. Dit is die volledigste opgaaf van Suid-Afrika se kernwapenvermoe tot dusver, en geskryf deur ‘n kernfisikus wat sedert 1975 direk by die proses betrokke was. Saam met sy dogter Lydia von Wielligh-Steyn deel dr. Nic von Wielligh ‘n fassinerende verhaal oor die atoommonster en hoe hy getem is.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans