Die Afrikaners (Verkorte & Aangevulde Uitgawe) – Hermann Giliomee

R100.00

Toestand: Baie goed 
Formaat: S
agteband
Bladsye: 255
Uitgegee: 2018 Tafelberg
ISBN: 9780624071075

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Hermann Giliomee, top-historikus, is die aanbieder van die 26-episode kykNET- reeks Die Afrikaners in beeld, in samehang waarmee dié boek gepubliseer word. Hy het talle toekennings ontvang vir die oorspronklike boek waarop die reeks gebaseer is, die topverkoper The Afrikaners, en word gesien as die wêreldkenner van dié onderwerp. Die Afrikaners in beeld bied die kern van die langer akademiese werk in leesbare Afrikaans aan vir ‘n moderne leserskap. Talle omstrede aspekte van Suid-Afrika se verlede en die rol daarin van die groep mense wat mettertyd na hulself as “Afrikaners” sou verwys word in kleur en geur in storievorm vertel, sodat lesers met ‘n vars, soms uitdagende perspektief op ons verlede gelaat word.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans