Wonderlike waskuns – Jann Visser

R60.00

Toestand:  Goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 
128
Uitgegee:  2011 Metz Press
ISBN: 9781920268343

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R450.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Enkoustiek is ‘n antieke kunsvorm wat vanwee die fokus op gemengde media met hernude entoesiasme deur handwerkers beoefen word. Hierdie titel maak dit toeganklik vir almal – van groentjies tot kunstige handwerkers. Dit skep ‘n hele nuwe wereld vir handwerkers, wys jou hoe om die gekleurde was op bykans alles van gewone glanskarton tot houtvrye papier, skilderdoek, glas en porselein sowel as hout, kerse en ongeglasuurde porselein aan te wend. Jy kan talle hittebronne en toestelle hiervoor gebruik en Jann wys jou hoe om dit op ‘n kreatiewe wyse te doen. Benewens al die inligting oor toerusting, basiese tegnieke, kleurvermenging, afrondings en moontlike aanwendings bevat die titel ook meer as 50 projekte wat jou vinnig in ‘n waskuns-entoesias sal verander. Leer hoe om kaartjies, versierde karton vir ander papierkuns, en ander papierhandwerkprojekte, muurkuns, wasstempelwerk en enkoustiekmosaiek te skep, hoe om waskuns met ander media te kombineer en vele meer. Maar wees gewaarsku: as jy eers daarmee begin, sal jy nie wil ophou nie!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans