Veelsydige lapverf – Monique Day-Wilde, Angie Franke

R60.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 160
Uitgegee: 2005 Metz Press
ISBN: 9781919992228

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R450.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Die skrywers deel met genoee die geheime wat hulle oor baie jare van klasgee en verf ontdek het. Titel bevat: nuwe idees oor kleur en kleurvermenging; advies oor die kies van lap, ontwerpe, verf en kleure; ‘n wye reeks tegnieke wat verstaanbaar verduidelik word; duidelike stap-vir-stap foto’s en aanwysings vir meer as 50 projekte; oorspronklike ontwerpe waarvoor die patrone ingesluit is.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans