Sale!

Mooi met weggooi – Karen Adendorff

Original price was: R80.00.Current price is: R56.00.

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 95
Uitgewer: 2012 Lapa Publishers
ISBN: 9780799351958

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Mooi met weggooi is ‘n voortvloeisel uit die sukses en terugvoer van die ‘groen’ insetsel op die KykNET-program, Droomhuis. Die aanbieder en skrywer, Karen Adendorff, bied 25 maklike dekorprojekte aan wat ses van die Droomhuis-projekte insluit. Die projekte is maklik, vinnig en, natuurlik, bekostigbaar! Die fokus is ook op dekor en bykomstighede wat jy elke dag kan bewonder en geniet. Word geinspireer met Mooi met weggooi en transformeer jou eie weggooigoed in mooigoed.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans