Description
Fyn hekelwerk – Tafelberg Uitgewers bestaan uit meer as 50 getoetste patrone met volledige diagramme.
Inhoudsopgawe::
- Tafeldoeke
- Kleedjies, lopers en kussings
- Lopers, kleedjies en matjies
- Spreie en kussings
- Hekelsteke
- Filetmaas
- Afkortings
Karin se keuse: Hekelboeke in Afrikaans is besonder gewild, en ook baie skaars. Laat dié tydlose stokperdjievoortbestaan met die klassieke boek.
Volg die skakel vir ons volledige Stokperdjie-afdeling.








