Description
Brei vir die gesin bevat meer as 40 inspirerende en nuwerwetse ontwerpe om die hele gesin hierdie winter warm te hou! Al die ontwerpe word volledig met volkleurfoto’s, sketse, noodsaaklike brei-inligting en diagramme toegelig en gebruik breidraad wat algemeen in Suid-Afrika beskikbaar is. Interessante variasies op die breidraad asook afwerking van die patrone, bied aan die brei-entoesias kreatiewe opsies om elke skepping uniek te maak.








