Sale!

Blomme vir jou huis – Nicci Scholtz

Original price was: R40.00.Current price is: R32.00.

Toestand: Goed
Formaat: Sagtebad
Bladsye: 96
Uitgewer: 2006 Human @ Rousseau
ISBN: 9780798145886

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Hierdie blommerangskikkings is nie die soort waarmee jou ma uitgeblink het nie. Die skrywer se Blomme vir jou huis dop blomme en die rangskikking daarvan op sy kop. Sy verduidelik hoekom sy so passievol is oor blomme, dan verduidelik sy die reels – en hoe om hulle te breek. Indien jy graag ‘n goeie indruk wil maak, maar al jou sente moet omdraai, leer Nicci jou om pret te hê met een of twee bosse blomme – selfs met geen blomme in sig nie. Die title is gevul met pragtige volkleurfoto’s en laat jou kreatiwiteit ontpop met verskeie stap-vir-stap rangskikkings. Dit wys jou dat jy nie net gewone houers hoef te gebruik nie – al gedink aan koeldrankbottels, ‘n koolkop of wat van ‘n visbak? Sy gebruik alledaagse blomme soos rose en papawers, maar altyd opgetower deur die gebruik van takkies, koemkwat, aspersies of selfs onkruid uit die tuin uit!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans