Suid van die wind – Elsa Joubert

R70.00

Toestand: Redelik (Stofomslag verweer)
Formaat: Hardeband
Bladsye: 203
Uitgewer: 1969 Tafelberg-Uitgewers
ISBN:

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Suid van die wind, lê die eilande van Mauritius, Reunion en Madagaskar. Bure aan ons Ooskus met wie ons in vorige eeue baie kontak gehad het, en wat steeds ‘n ietwat eksotiese bekooring inhou.

Hierdie boek vertel van haar reis deur hierdie buureilande in 1961, en vertel die geskeidenis en die hedendaagse ervarings wat sy beleef daar op haar reis. Eilande wat soos Suid-Afrika, ‘n mengelmoes van plaaslike en oorsese invloede meng tot ‘n unieke kultuur.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans