Op Pad in Suid-Afrika – BJP Erasmus

R50.00

Toestand:  Redelik (Met plastiek oorgetrek vogskade steeds bruikbaar)
Formaat:  Hardeband
Bladsye:  368
Uitgegee: 1995 Jonathan Ball
ISBN: 9781868420261

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Hierdie is ‘n onmisbare gids en reisgenoot. Die boek neem die leser op ‘n reis deur die lengte en breedte van die land en vertel die verhale en legendes, tragies sowel as komies, van elke gehuggie, dorp en stad en weef die stories en fabels in die veelkleurige behangsel wat die verhaal van hierdie land is.