Oepse daisy – C. Johan Bakkes

R45.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 160
Uitgegee: 2016 Queillerie Publishers (Pty) Ltd
ISBN: 9780795800306

Out of stock

Description

Oepse daisy kon net sowel “O bliksem”, “O gits” of “O magtag” gewees het, maar miskien is dit tyd om Juanita du Plessis in plaas van Jack Parow te speel. So se Johan Bakkes. Die maklik begaanbare wee hou vir Johan Bakkes geen aantrekkingskrag nie; nee, vir hom altyd maar die smalle wee wat met bloedsweet gepaardgaan. Daar waar min ander dit nog gewaag het. Hier is oudergewoonte heerlike, avontuurlustige vertellings oor ver en naby reise, propvol humor, en nooit sonder deernis vir die medemens nie. Dit gaan hier oor die sielsdinge van reis en verken, veel eerder as die plek en die pad daarheen Die reis bly die tema, maar die ouderdom maak dat melankolie en nostalgie sy kop uitsteek. Die titelverhaal dui op een van die skrywer se heel moeilikste reise – om kolonkanker te oorwin. En uiteindelik wys hy ons hy’s nog nie naastenby naby aan “pushing up daisies” nie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans