Description
Moer Toe Die Vreemde In – C. Johan Bakkes – Of dit nou gaan oor sy ervaring as gids in die Visrivierskeurvallei in Namibie, sy ekspedisies na Kilimandjaro, sy besoek aan Timboektoe, of sy ander reise deur Afrika … Johan Bakkes is ‘n gebore storieverteller.







