Sale!

Gansbaai Tot Gaboen – Johan Badenhorst & Rey Janse van Rensburg

Original price was: R70.00.Current price is: R49.00.

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 192
Gepubliseer: 2009 Human & Rousseau
ISBN: 9780798150668

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Na hul Kaap-tot-Kaïro-ervaring draai die Voetsporespan hul viertrekvoertuie se neuse wes, na onbekende terrein. By Gansbaai kyk hulle die witdoodhaai in die oe voor hulle vertrek op besoek aan die mense van Riemsvasmaak, die Kgalagadi met sy groot katte, die Boesmans van Tsumkwe, die Kaudom-wildernisarea en die Himba-gebied noord van die Kunene. Langs die Skedelkus van Angola word al hul voertuie so byna deur die see opgeeis voordat hulle die beste wat Wes-Afrika bied verder verken deur die DRK en die Kongo tot in Gaboen, vanwaar hulle ook die eilande Sao Tome en Principe aandoen. Hoogtepunte was daar baie: skouspelagtige natuurverskynsels, vreemdsoortige diere en voels, historiese bakens, uitdagings vir hul 4X4-bestuursvernuf, maar ook grensposvertragings en gewapende milisie. En, soos altyd, gesellige kameradie om die kampvuur. ‘n Volkeurreisjoernaal vir 4X4-avonturiers en leunstoelreisigers.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans