Elders – My 1025 km te Voet Langs die Camino – Erns Grundling (Tweedehands)

R95.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 308
Gepubliseer: 2017 Queillerie
ISBN: 9780795801341

Out of stock

Description

Aan die begin van 2015 was bekroonde Weg!-joernalis Erns Grundling oorwerk, oorstuur, oorgewig, beseer – en pas gediagnoseer met slaapapnee. Vanselfsprekend was ál ding om te doen om die ellelange Camino-staptog in Spanje aan te pak – g’n selfoon, g’n makkers, net dapper en stapper. Kom stap saam!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans