Sale!

Die binneland in nog stories en reise – Dana Snyman

Original price was: R120.00.Current price is: R96.00.

Toestand: Baie goed
Formaat: Soos nuut
Bladsye: 288
Uitgewer: 2023 Tafelberg
ISBN: 9780624094517

Out of stock

Description

Dana Snyman is volksbesit. Met Die binneland in verken dié geliefde skrywer ons land en sy mense vandag. Dana reis landin, op soek na sekerheid en lig. Hy rou oor dié wat weggeval het, soos die ikoniese Fred Mouton. Hy gesels met Pipo die clown, die karwag wat Adriaan Vlok onthou en oom Bok Horn wat ’n leeu uitoorlê het. In die nadraai van die pandemie, met beurtkrag, oorlog in Oekraïne en die politiek, begin mense moed opgee, ook oor hulself. Maar Dana vind hoop, liefde – en geloof.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans