Ontsnap van depressie – Piet Oosthuizen

R60.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye: 192
Uitgewer: 2007 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624045373

2 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Ontsnap van depressie is die eerste Afrikaanse titel sedert die 1980’s wat omvattende inligting bied oor die simptome, oorsake en uitwerking van depressie. Dit werp lig op die jongste navorsing, asook maniere om depressie te beheer en dit uiteindelik te oorkom. Prof. Piet Oosthuizen, van die Universiteit van Stellenbosch, is ‘n gekwalifiseerde mediese praktisyn wat in psigiatrie spesialiseer. Met sy ondubbelsinnige uiteensetting en verduidelikings stroop hy depressie van mistiek en neem hy die stigma weg. Te veel mense ly in stilte, sonder voldoende ondersteuning en hulp om die toestand waarmee hulle worstel, te verstaan. Dit ly geen twyfel nie – depressie is werklik ‘n siekte. Beide die pasient en die mense wat vir hom of haar omgee, behoort dit as sodanig te benader.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans