Ontsnap van depressie – Piet Oosthuizen

R50.00

Toestand: Redelik (Oorgetrek met plastiek, gewese biblioteekboek)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 192
Uitgewer: 2007 Tafelberg Uitgewers
ISBN: 9780624045373

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Ontsnap van depressie – Piet Oosthuizen is ’n Christelike boek oor depressie, herstel, hoop en praktiese ondersteuning vir mense wat deur ’n moeilike tyd gaan. Dit is ook die eerste Afrikaanse titel sedert die 1980’s wat omvattende inligting bied oor die simptome, oorsake en uitwerking van depressie. Dit werp lig op die jongste navorsing, asook maniere om depressie te beheer en dit uiteindelik te oorkom.

Prof. Piet Oosthuizen, van die Universiteit van Stellenbosch, is ‘n gekwalifiseerde mediese praktisyn wat in psigiatrie spesialiseer. Met sy ondubbelsinnige uiteensetting en verduidelikings stroop hy depressie van mistiek en neem hy die stigma weg. Te veel mense ly in stilte, sonder voldoende ondersteuning en hulp om die toestand waarmee hulle worstel, te verstaan. Dit ly geen twyfel nie – depressie is werklik ‘n siekte. Beide die pasient en die mense wat vir hom of haar omgee, behoort dit as sodanig te benader.

Sien meer Self-help-boeke. 

Additional information

Bladsye / Pages

192

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Piet Oosthuizen

Jaar gepubliseer / Year published

2007

Taal / Language

Afrikaans

Toestand / Condition

Redelik / Fair

Uitgewer / Publisher

Tafelberg Uitgewers