Dansend met die lewe – Kobus Anthonissen

R45.00

Toestand: Soos Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye:  374
Gepubliseer: 2017 Naledi
ISBN: 9780928316728

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Hierdie unieke boek is bedoel vir: Mense wat op die drumpel van hulle oorgangsjare staan: op pad om doodnoodsaaklike lewenskeuses te maak; Diegene wat vooruit beplan en meer wil weet oor hierdie lewensfase – oor wat voorle; Die belangstellendes en bekommerdes: familie of vriende wat persone in hierdie fase het/ken en nie seker is hoe om sinvolle raad te gee nie; Persone wie se werk dit is om met hierdie persone te werk: mediese personeel, maatskaplike werkers en beraders; Studente en navorsers binne hierdie studieveld van die menswetenskappe wat meer wil weet oor ouerword se uitdagings en moontlike oplossings. Wie hou (regtig) daarvan om oud te word, af te tree en jou lewe af te skaal? Om uit die vinnige lewensbaan te skuif, selfs eenkant gerangeer te word? Na 50 begin die lewensritme afneem en daar is onsekerheid, soms vrees, oor wat voorle. Deel in ‘n nuwe lewe wat jou innerlik laat dans. Op 50 begin die jeug van jou ouderdom!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans