Brekfis met die Shrink – Eugene Kemp

R60.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 146
Uitgewer: 2008 Naledi
ISBN: 9780620415057

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Die skrywer skryf met insig oor die alledaagse wat ons lewe vorm maar veral hoe ons moet reageer tenoor die gebeure wat ons lewens beinvloed. Vars kort stories wat jou lewe sal verryk. Hierdie beskrywings is ‘n versameling uit Eugene Kemp se gereelde gesprekke met Derrich Gardener op Saterdag-oggende op RSG in die program Brekfis met Derrich. Dr Eugene Kemp (PhD – Noord-Wes Universiteit) is ‘n geregistreerde sielkundige en ‘n gesaghebbende met ‘n wye ervaring in die bedryfsielkunde tov veranderingsbestuur. Hy is ‘n gereelde spreker op Radio Sonder Grense en het reeds op verskeie TV programme opgetree. Hy is ‘n lewensafrigter vir verskeie prominente maatskappye en was betrokke by afrigting in die Presidentskantoor in 2007 asook by leierskapontwikkeling as deel van die Business for Wellness program.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans