Blydskap – Johannes de Villiers

R85.00

Toestand: Uitstekend
Formaat: Sagteband
Bladsye: 271
Gepubliseer: 2020 (Eerste druk)  Human en Rousseau
ISBN: 9780798179775

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Dit is nie noodwendig maklik om bly te wees nie – maar Johannes de Villiers wys hoe dit ‘n haalbare doel is vir enigiemand. Vind in hierdie boek ‘n omvattende blik op lewensvreugde; alles van teorieë oor wat presies blydskap behels tot praktiese wenke om dit te bereik, met inligting van spiritueles sowel as sielkundiges. Ware verhale staaf sy voorstelle, soos dié van die man wie se pad na blydskap begin het toe Geheime Polisie hom skiet.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans