Om Seuns Groot te maak – James Dobson

R80.00

Toestand: Redelik (Buiteblad het gatjie in)
Formaat: Sagteband
Bladsye:  314
Gepubliseer: 2006 CUM
ISBN: 9781868298556

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Met soveel verwarring oor die man se rol in ons hedendaagse samelewing is dit geen wonder nie dat so baie ouers en onderwysers met hulle hande in die hare sit as dit by die grootmaak van seuns kom. Ons kultuur het manlikheid van sy eer beroof en as gevolg daarvan moet seuns aan die kortste ent trek. ‘n Hele geslag seuns is besig om groot te word sonder ‘n duidelike beeld van wat dit beteken om ‘n man te wees. Maar daar is hoop!
Om seuns groot te maak bied raad en aanmoediging gebaseer op Bybelse beginsels. Dit verskaf antwoorde op vrae soos:
• Watter rol speel kompetisie in ‘n seun se ontwikkeling?
• Watter invloed het egskeiding op seuns?
• Wat veroorsaak homoseksualiteit? Kan dit voorkom word?
• Watter invloed het vandag se gejaagde lewenstyl op seuns?
Elke persoon wat betrokke is by die uitdaging om seuns te verander in goeie mans moet hierdie boek lees.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans