Vyf en veertig samesprake – Bets Basson

R50.00

Toestand:  Redelik (Bladsye vergeel)
Formaat:  Hardeband
Bladsye:  118
Uitgegee: 1992 Perskor-Uitgewery
ISBN: 9780628034953

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Gemiddeld 8 samesprake per graad – vir Graad een tot standerd tien. Plus vier verwerkings van bekendes se samesprake o.a. Jac J Brits en Uys Krige.

Die opvoedkundige waarde van spraakopleiding en drama as vak word al hoe meer ontdek en waardeer. Daar vind nie net persoonlikheidsontwikkeling in die proses plaa nie, maar die leerling leer ook om deur rolspel doeltreffend te kommunikeer. Hy raak ontslae van inhibisies en leer krities, maar waarderend na alles om hom kyk.  DIe leerling word bewus van sy eie kreatiewe moontlikhede, sy algemene kennis brei uit en hy ontwikkel ‘n liefde vir die letterkunde.

Die aanbevole ouderdomsgroepe dien slegs as riglyn.