Pharos Afrikaansgids Naslaanlyste en taalreëls – Nicolaas Faasen

R120.00

Toestand:  Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  370
Uitgegee: 2018 Pharos
ISBN: 9781868902095

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Die Pharos Afrikaansgids bied eenvoudige riglyne vir spelling en skryfwyses volgens die 2017-AWS en is KABV-geskik. Dit is ‘n praktiese, alledaagse gids vir voorgraadse studente en ander taalgebruikers.

Behalwe vir die naslaangedeelte wat algemene taalreëls deur middel van eenvoudige definisies en voorbeelde verduidelik, bevat dit ook lyste van woorde wat spellingprobleme oplewer, meervoude en verkleining, intensiewe vorme, vergelykingsen idiome.