Die Afrikaanse Operettegids – Frits Stegmann

R50.00

Toestand:  Goed
Formaat:  Hardeband met stofomslag
Bladsye: 
336
Uitgegee:  1988 (Tweede uitgawe) Human & Rousseau
ISBN: 9780798120432

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Na jarelange navorsing lewer die bekende musiekkenner Frits Stegmann uiteindelik sy lank verwagte boek, Die Afrikaanse Operettegids. Hierdie boek sluit ten nouste aan by die vorige boeke in die reeks, nl. Die Afrikaanse operagids deur Louis Steyn en Die Afrikaanse konsertgids deur José Rodriguez-Lopez. Die operettae is ‘n ligte opera, waarin die aksent val op romanse, sentiment en meesleurende melodieë, meesta in driekwartmaat! Dié buitengewone musiekvorm het hoofsaaklik gedy in Frankryk en in die Duitssprekende wêreld (wat die vooroorlogse Balkan insluit).

Die Afrikaanse Operettegids bevat die verhale van:
66 operetees deur
32 komponiste
290 liedere en arias in die oorspronklike tate met letterlike vertaling daarnaas.

Die Afrikaanse Operettegids hoort op die boekrak van elke musiekliefhebber.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans