50 Stemme – Die grootste name in Afrikaanse musiek – Ilza Roggeband

R130.00

Toestand:  Uitstekend
Formaat:  Hardeband
Bladsye: 256
Gepubliseer: 2009 (Eerste druk) Delta Boeke
ISBN: 9780908387908

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

* Hoekom wou Kurt Darren sy hare blou kleur?
* Wat het Steve Hofmeyr in Gobabis vir Juanita du Plessis gesê?
* Waar was Theuns Jordaan toe hy die eerste keer “Loslappie” gehoor het?
* Wat is die ooreenkoms tussen “Ou ryperd” en “ABBA”?
* Hoekom moes Carike Keuzenkamp klere by haar buurvrou leen?
* Waar het Bles Bridges die eerste keer rose by sy konserte uitgedeel?
* Waar was David Kramer toe hy “Stoksielalleen” geskryf het?
* Hoekom is liedjies van Cora Marie en Groep Twee deur die SAUK verbied?
* Wat dink Koos Kombuis is sy grootste bydrae tot Afrikaanse musiek?
* Waar is die een plek waar Mimi Coertse nooit die kans gekry het om op te tree nie?
* By wie het Rina Hugo klere geleen vir ‘n internasionale sangkompetisie?
* Wat is die storie agter Amanda Strydom se “Ek loop die pad” en Chris Chameleon se “Sterredank”?
* Wat het ‘n selfoon-luitoon met Nicholis Louw se treffer “Rock daai lyfie” te doen?

Hierdie is maar net ‘n paar van die interessante vrae wat in “50 Stemme: Die grootste name in Afrikaanse musiek” beantwoord word. Die boek bestaan uit 50 hoofstukke – van Amanda tot Valiant, van Die Briels tot Fokofpolisiekar. Daar is onderhoude met van die grootste rolspelers in Afrikaanse musiek asook kostelike slaatjies en pragfoto’s van toeka tot nou.

“50 Stemme: Die grootste name in Afrikaanse musiek” is ‘n boek enig in sy soort en een waarvoor musieklefhebbers van alle ouderdomme al lank wag.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans