God se Apteek – Herman Uys

R150.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  136
Gepubliseer: 2009 (Vyftiende druk) Bambi Boeke
ISBN: 9780620316248

Out of stock

Description

In God se apteek, die oop veld, landerye, riviere en waters van ons planeet, het God alles geskape wat ons nodig het, as ons dit net reg gebruik, om gesond ons oudag te kan belewe, ons weet net nie van alles nie. Meeste mense vermoor hulleself met ‘n vurk en grawe hulle eie graf met hulle tande.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans