Description
Die boek is soos ‘n dagboek met klaar gedrukte onderafdelings vir administratiewe take in en om jou huis. Daar is ‘n afdeling vir verskeie goed bv:
Belangrike inligting
Sekurteit
Loodgieterwerk
Mure en heinings en allerhande detail in en om die huis
Afdeling vir elke vertrek in die huis
Tuinareas
Inligting oor tuinier en tuindienste
Algemene inligting oor jou rekenaar, Elektriese toebehore, Troeteldiere, Meubels, Stokperdjies en Reise wat jy onderneem en allerlei ontspanning en nog vele meer.








