Die Groen Strook – Riaan & Michelle Garforth-Venter

R70.00

Toestand:  Goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 
164
Uitgegee:  2011 LAPA Uitgewers
ISBN: 9780799349566

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R450.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Die groen strook – ‘n Suid-Afrikaanse gids vir ‘n groen leefstyl skop af met ‘n volledige lys van terme wat jou reis tot ‘n groener leefstyl maklik sal maak. Die boek word verder in die afdelings ingedeel, nl. Afdeling 1Die wereld waarin ons leef skets ons huidige situasie en waarom dit nie meer onderhandelbaar is om ‘n groen leefstyl aan te kweek nie. In Afdeling 2 ‘n Groener leefstyl word praktiese raad en idees gegee om jou alledaagse lewe groen aan te pak. Afdeling 3 Die groter prentjie gee inligting oor die probleme wat ons tans het met die lug wat ons inasem, grond, die diereryk, ons flora en die kuslyn en gee praktiese oplossings vir in en om die huis, die kantoor en oral elders vir die onderskeie aspekte.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans