Newman se voëls volgens kleur – Kenneth Newman, Irene Bredenkamp, Phoebus Perdikis

R80.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  304
Gepubliseer: 2000 Struik
ISBN: 9781868724499

Out of stock

Description

Die voëls word verdeel in kleur gekodeerde hoofstukke na gelang van kleur. Aantreklike volkleur illustrasies maak dit ook ‘n verbruikers vriendelike boek. Dit is ‘n omvattende en hoogs leesbare inleiding tot die wéreld van voëls,en is die ideale gids vir voëlkykers. Dit kan saam met die veldgids gebruik word.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans