Stiletto – In Die Onderwereld Van Die Seksindustrie – Carel F. Cronje, Karin Eloff

R60.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 160
Uitgegee: 2008 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624045434

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Karin Eloff is ‘n Boeremeisie met ‘n honneursgraad in sielkunde en ‘n Dopper-agtergrond. Stiletto vertel die ware verhaal van die pad wat die kuis en voorbeeldige skooldogter gestap het om uiteindelik Zoe te word – eers as gewone stripper, toe as danseres en masseuse in die Streel-kasteel en uiteindelik redakteur van ‘n pornografiese tydskrif. Haar pad le besaai met middeljarige mans, Afrikanermeisies met eksotiese Engelse verhoogname, gevaarlike seks en dwelms. Stiletto vertel hoe sy daar beland het, wat sy daaruit geleer het en hoe sy dit oorleef het.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans