Spoorvat – Riana Scheepers & Leti Kleyn

R90.00

Toestand: Soos nuut
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 304
Uitgegee: 2013 Lapa Uitgewers
ISBN: 9780799360318

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

As skrywers het hulle reeds naam gemaak; hulle het literêre pryse gewen, die harte van lesers verower en het diep spore getrap in die Afrikaanse kultuurwêreld. Vir die publiek is hulle openbare figure wat leesgenot verskaf, maar wat van hulle intiemste, mooiste of soms selfs pynlikste jeugherinneringe? Was hulle as kinders reeds sensitiewe waarnemers en kunstenaars in wording? Is daar iets van hierdie jongmensherinneringe wat later sou neerslag vind in hulle werk?

Riana Scheepers en Leti Kleyn het skrywers gevra om hul kinder- of jeugervarings te woord te stel.

Die resultaat is ’n unieke bloemlesing waarin 36 skrywers se herinneringe opgeneem is.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans