Sonja: Meisie van Nigel – Carel F. Cronje

R60.00

Toestand: Goed (Boodskap voorin geskryf)
Formaat: Sagteband
Bladsye:  316
Gepubliseer: 2008 Griffel Media
ISBN: 9780620380591

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Sonja: Meisie van Nigel is die verhaal van ‘n vrou – die meisie wat op Marievale myn grootgeword het, by die Goudstadse onderwyskollege in Johannesburg gaan studeer het en in 1975 die Afrikaanse musiektoneel stormgeloop en met haar vrolike, ongekunstelde sangstyl onherroeplik verander het. Die pers het haar as ‘n ‘blonde orkaan’ bestempel en daarna het ‘die grootste sukses van alle tye’ aan haar behoort.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans