Seisoene – Engela Van Rooyen

R70.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  380
Gepubliseer: 2005 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624042617

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Die skrywer herskep die alledaagshede wat elke huisvrou en ma sal herken: hoe vind jy balans tussen die verpligtinge van man en kinders en die eise wat daar aan ‘n predikantsvrou gestel word? Veral as jy boonop ‘n drang het om skrywer te word. Maar dan kry die vertelling ‘n meevoerende krag wanneer ernstige krisisse opduik: Haar man kry ‘n senuwee-ineenstorting. Meer nog: Haar skoondogter oorleef ‘n ernstige motorongeluk, maar doen permanente fisiese en psigiese letsels op. En sy, die skrywer, is midde-in haar mees ambisieuse skryfprojek ooit. Hier bereik haar eg-menselike verhaal ‘n besondere diepte- en hoogtepunt: ‘n dieptepunt van smart, maar ook ‘n hoogtepunt van kreatiwiteit.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans