‘n Wonderlike Geweld – Elsa Joubert

R250.00

Toestand: Goed
Formaat: Hardeband met stofomslag
Bladsye:  400
Gepubliseer: 2005 Tafelberg Uitgewers
ISBN: 9780624042891

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Die eerste volume van die outobiografie van Elsa Joubert, een van die mees gerekende skrywers in Afrikaans.

Die outobiografie dek die eerste 25 jaar van Joubert se lewe, haar grootwordjare in die Paarl, haar skooljare, studentejare aan die universiteite van Stellenbosch en Kaapstad, eerste onderwysposte en haar slyping in die joernalistiek.

Dit is ’n outobiografie wat met verstommende detail ’n beeld bied van ’n bepaalde era in die land se geskiedenis, maar ook van die wording van ’n skrywer. Joubert deins nie terug van omstrede kwessies nie, en onder meer kom haar betrokkenheid by die Ossewabrandwag aan bod.

Maar die vernaamste beeld is die van ‘n skrywer wat as kind reeds die drang na woorde ervaar, wat in die onstuimige tyd na die Tweede Wêreldoorlog te midde van klomp invloede haar onafhanklike stem as skrywer probeer vind.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans