Mense Van My Asem – Steve Hofmeyr

R85.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 389
Uitgegee: 2008 Zebra Press
ISBN: 9781770220492

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

In Mense Van My Asem vertel Steve Hofmeyr uiteindelik sy lewensverhaal, in kenmerkende trant: openhartig, humoristies en uitgesproke.

Hy begelei ons op ’n fassinerende reis deur sy kinderjare, sy tyd in die weermag en sy loopbaan daarna, en staan kort-kort stil by die gebeurtenisse en mense wat ’n groot impak op hom gehad het. Alle aspekte van sy lewensgeskiedenis word blootgelê – sy onkonvensionele godsdienstige en politieke oortuigings, sy liefdesverhoudings en buite-egtelike kinders, ’n selfmoordpoging, sy huwelik en die ernstige operasies wat hy ondergaan het.

Hierdie boek gee ’n boeiende – en soms skokkende – kykie in die lewe van dié omstrede kunstenaar en mens.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans