Fanus Onthou en Sebastian lag in die mou – Fanus Rautenbach

R70.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  312
Gepubliseer: 2009 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799344554

2 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Hoe weet jy watter een van die klomp kom die middag huis toe na jou toe? Ek weet nie, want hy is nie een mens nie; hy is ‘n hele opvoering. So vertel Fanus se Vroutjie-Douwtjie by geleentheid van hom in ‘n onderhoud. Toe hy aan hierdie onthouboek begin werk, skep Fanus vir homself ‘n kloon. Die noem hy Sebastian. Sebastian weet alles van Fanus, ook daardie dinge wat hy nie oor homself wil weet of vertel nie. Om Fanus van te veel beskeidenheid te beskuldig sou wees om oor hom te lieg, maar windgat is hy nou darem ook nie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans