Die Tyd Van Die Kombi’s – Koos Kombuis

R70.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye:  256
Gepubliseer: 2016 Human & Rousseau
ISBN: 9780798150996

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Koos Kombuis se vorige outobiografie, Seks & Drugs & Boeremusiek, was pretensieloos, eerlik, skreeusnaaks en hartroerend. Hierdie is sy Voelvry-memoir en hy skryf met dieselfde rou eerlikheid en selfspot oor sy herinneringe van daardie tyd. Hy bely daar is dinge wat hy lank probeer ontken het, daarom kon hy nou eers daaroor skryf. En al is hierdie sy persoonlike blik op die mense en gebeure rondom die Voëlvry-toer, beskryf dit terselfdertyd ‘n belangrike deel van die onlangse Afrikaanse musiekgeskiedenis – vanaf Piekniek by Dingaan tot by Oppikoppi.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans