Sale!

Briewe aan my kinders: twiets wat jou laat dink – Jonathan Jansen

Original price was: R60.00.Current price is: R42.00.

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 188
Uitgewer: 2012 Tafleberg-Uitgewers
ISBN: 9780624052784

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Eers was die raad net bedoel vir Jonathan Jansen se eie kinders wat op die punt van volwassenheid gestaan het. Maar dié stukkies wysheid het gou versprei na die studente van die Universiteit van die Vrystaat – en toe nog verder na Jansen se duisende volgelinge op Facebook en Twitter.

Jansen het elke dag ‘n ‘brief aan sy kinders’ geskryf, ‘n klein stukkie lewenswysheid oor enigiets van die liefde tot menswees. Dié humoristies dog aangrypende twiets bewys oor en oor hoekom Jansen Suid-Afrika se morele barometer geword het.

‘n Bundel met outydse raad, geskryf in ‘n 21ste eeuse formaat, wat aanklank sal vind by oud en jonk.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans