Als is nie net swart en wit nie – Malvory Adams

R70.00

Toestand: Soos nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 270
Uitgewer: 2021 Naledi
ISBN: 9781928530428

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

‘n Bekroonde joernalis, Malvory Adams, skrik wakker in ‘n hospitaalbed en wonder hoe hy daar beland het. Dit tref hom soos ‘n tienpondhamer tussen die oë: Sy selfmoordpoging het misluk! ‘n Bleddie “Samaritaan” het hom uit die kloue van die dood weggeruk. Malvory se hartverskeurende lewensreis sleep jou enduit saam en laat jou by tye na jou asem snak Als is nie net swart en wit nie skets ‘n prentjie van swaarkry, stryd, sukses, selfvernietiging, ‘n dans met die dood en die lewe.
‘n QR-kode word ook by Als is nie net swart en wit nie ingesluit van sy nuutste liedjie, “Hemel-Dal” asook ‘n Engelse weergawe genaamd “Heaven’s Vale”.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans