Sakegesprek met Theo Vorster – Theo Vorster

R80.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 255
Uitgewer: 2013 Jonathan Ball
ISBN:  9781868425778

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Die boek is ’n uitvloeisel van die suksesvolle TV-reeks op kykNET, Sakegesprek met Theo Vorster. Na vele navrae van kykers het Theo besluit om die 38 onderhoude in boekvorm saam te vat en hierdie insiggewende en persoonlike onderhoude met die leser te deel. Die leser word saamgeneem op die sakeleier se reis na sukses. Theo lig kernbeginsels, opmerkings en van sy eie waarnemings met sy interaksie met die sakelui toe.

Hierdie boek is vir enige persoon wat belangstel in die sakelui se suksesverhale en graag van die kernbeginsels op hul eie besighede of loopbane wil toepas.

Theo is medestigter en uitvoerende hoof van Galileo Capital. Hy is ’n gereelde markkommentator op RSG se Geldsake-program en weeklikse gas op kykNET se ontbytprogram, Dagbreek. Theo, Anneke en hul dogter Mia woon in Johannesburg.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans