Leierskapbybel – John C. Maxwell

R80.00

Toestand: Goed (Boodskap voorin)
Formaat: Hardeband
Bladsye: 616
Uitgegee: 2007 Lux Verbi
ISBN: 9780796304711

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Benewens die volledige Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling bevat hierdie titel waarhede oor en beginsels en voorbeelde van leierskap wat uit die Bybel gehaal en dan duidelik en toeganklik gemaak is aan die hand van gevallestudies, lewensketse, riglyne en lesse. Studeer daaruit, gebruik dit in jou gebedstyd, leer ander daaruit en benut dit as ‘n verwysingsgids wanneer jy leierskapprobleme ondervind – tuis, in die kerk of by die werk.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans