Sterre En Planete – Hennie Maas, Willie Koorts, Kobus Olckers & Japie van Zyl

R80.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  246
Gepubliseer: 2017 Naledi
ISBN: 9780928316926

Out of stock

Description

RSG amptelike publikasie. Die eerste van sy soort in Afrikaans gebaseer op die nou 18 jaar weeklikse radio program oor sterrekunde, baanbrekers in sterrekunde, groot teleskope en ruimteteleskope. Heelal; teleskope; sterre; planete en onlangse ontdekkings in die heelal. Diepruim navorsing, sterrekunde in Suid-Afrika (die rol van teleskope soos SALT en SKA). Een van RSG se gewildste programme!. Bydraers is wereldbekende figure in hierdie area, o.a. Dr Japie van Zyl van NASA – die Amerikaanse buiteruim agentskap. Hy kom spesiaal SA toe vir die bekendstelling.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans