Siener Van Rensburg – Adriaan Snyman

R150.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  499
Gepubliseer: 2004 Vaandel Uitgewers
ISBN: 9781919728476

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Boodskapper van God is die verhaal van ‘n ware profeet wat die toekoms van volkere vooruit kon sien. Maar hy het veral gesien wat met sy volksgenote gaan gebeur, en hierdie boek van 500 bladsye is vol onthullings, historiese gegewens, visioene en honderde verklarings.

Sy profesieë vertel die bitter en ontstellende verhaal van ontroue Afrikanerleiers se herhaaldelike verraad, van ‘n volk se verguising, ‘n staatsgreep en rewolusie – maar dis ook die verhaal van loutering, straf en uiteindelike eenwording, ‘n nuwe Boererepubliek en ongekende voorspoed.

Van sy visioene is reeds gedurende die afgelope vyf jaar bewaarheid of sal binnekort in vervulling gaan:

  • ‘n Swart regering in SA en die NP wat verdwyn
  • Heropstanding van die Duitse Leër en Duitsland se terugkeer na sy grense van 1937
  • Twee belangrike leiers gaan saam of kort na mekaar gewelddadig sterf of gefusilleer word
  • Die uitbreek en verloop van die Derde Wêreldoorlog

Additional information

Taal / Language

Afrikaans