Sale!

Seks, Leuens en die Internet – Erla-Mari Diedericks

Original price was: R80.00.Current price is: R64.00.

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 239
Uitgegee: 2019 (Wenkbrou)
ISBN: 9780799393415

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: CS0006/AM0004 CC040 Categories: , , ,

Description

Seks, leuens en die internet is ’n rou, eerlike vertelling deur ’n vrou wie se hart gebreek is, maar weier om moed op te gee.

Op 50 lyk al die prinse en perde bra gehawend, maar vasbeslote durf sy die wilde wêreld van aanlyn afsprake aan, moedig op soek na haar sielsgenoot. Hierdie boek is deel van die immergewilde selfhelp-genre en kombineer die onderwerpe van verhoudings; seks en selfondersoek.

Dis ’n eerlike en soms skreeusnaakse memoir – maar ook ’n nuttige gids oor die wêreld van aanlyn afsprake.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans