Wysheid vir die weg – Charles R Swindoll

R30.00

Toestand: Goed (Boodskap voorin)
Formaat: Hardeband
Bladsye: 397
Uitgewer:  2003 CUM
ISBN: 9781868299584

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

In 365 oordenkings ontdek jy hoe om in die wysheid van God te lewe.

Sonder die wysheid van God in ons lewe het ons nog nie eers naastenby voluit begin leef nie. En die won­derlike waarheid is dat ons God om hier­die wysheid kan bid.

In Wysheid vir die weg deel Charles Swindoll wyse woorde uit die Skrif wat jou op jou lewensreis sal be­gelei. Die 365 oor­den­kings in sakpas-formaat sal jou sterk maak en die nodige insig gee om deur die lewe se vrae en spanning steeds voluit te kan leef.

Wanneer jy God se wysheid ontvang, sal jy uit God se per­spektief besef dat jy enigiets kan oorkom wat die lewe na jou kant toe gooi. God gee jou die wysheid om dit reg te kry. Vra Hom net daar­voor.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans