Tussen angs en sekerheid – Ferdinand Deist

R30.00

Toestand: Redelik (Met plastiek oorgetrek; boodskap voorin)
Formaat: Hareband
Bladsye: 66
Uitgewer: 1980 (Derde druk) Tafelberg-Uitgewers
ISBN: 0624011828

2 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Wanneer gebed iets is wat jy elke dag moet doen, ’n gesprek met die plafon of die vervelige herhaling van dieselfde woorde het die wonder van gebed vir jou verlore geraak. In hierdie heruitgawe van Ferdinand Deist se klassieke topverkoper boek oor gebed gesels hy met mense wat wil bid, maar nie kán nie. Hierdie is geen kitskursus in die kuns van gebed nie, maar ‘n toeganklike sagte begeleiding vir elkeen om die geheim van gebed terug te vind.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans