Suurtjies en Stralers: ‘n Peuselboek vir vroue – Maretha Maartens

R50.00

Toestand:  Baie goed
Formaat:  Hardeband
Bladsye: 
86
Uitgegee:  1994 (Derde druk) CUM
ISBN: 9781868291083

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R450.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Hierdie boek bestaan uit 22 kort sketse van 2-3 bladsye lank – om vinnig te kan lees…

Uiteindelik ken ons die kwellings van die ware vrou: Hoekom is my heupe so volstruiserig? Hoekom is ons ou volkie so pruimerig? Hoekom bly die boewe so diep in hul groewe? Hierdie boek is ‘n peuselboek, ‘n tong-in-die-kies-boek vir die voete-op-die-aarde-vrou van vandag. Dis ‘n boek vir vroue wat lief is vir hul mans (maar wat nie meer aan romantiese floutes glo nie). Dis ‘n boek vir vroue wat hul menswaardigheid nie langer aan die omtrek van hul heupe meet nie (maar wat die stokkiesbeenspoke tog maar oral bly raaksien). Dis ‘n boek vir vroue met wense, sukkeltye, losieshuisharte, naasteliefde, ‘n streep stoutigheid in die bloed, kinders wat gesien én gehoor word, vaderlandsliefde en die begeerte om sommer net te weet: daar is duisende vroue wat dieselfde dinge as ek deurmaak…

Additional information

Taal / Language

Afrikaans