Pleisters vir die siel: Soos uitgesaai in Brekfis met Derrich op RSG – Riekert Botha

R60.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 157
Uitgewer: 2009 Naledi
ISBN: 9780620430777

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Die Pleister vir die siel-konsep het sy ontstaan gehad toe ek by RSG met Brekfis met Derrich (Saterdae) begin het. Die inhoud van die destydse bydraes was taamlik formeel en ons wou iets skep wat ‘n bietjie meer vleis om die been het, maar nie Bybelversies of preke is nie. Saterdae is vir die meeste mense ‘n woelige dag en die bydrae moes pas by die tempo van die dag met ‘n kort en kragtige impak.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

157

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Riekert Botha

Jaar gepubliseer / Year published

2000's, 2009

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

Naledi